Unieke Stellenbosch Groep Akkommodasie, Unique Stellenbosch Group Accommodation

Bekostigbare Stellenbosch Groep Akkommodasie - Sewe aangrensende kamers met vier gedeelde badkamers vir groep van 28 - Kombuis met onderdak braai. ***** Budget Stellenbosch Group Accommodation - Seven adjacent rooms with four shared bathrooms are suitable for a group of 28 - Kitchen facility with covered braai area.

Learn More Video in Preparation
de Laer Stellenbosch- Accommodating Comfort!! Akkommodeer Gerieflikheid

Why choose De Laer? Kies De Laer omdat...

De Laer Stellenbosch Group Accommodation is situated at the foot of the Botmaskop Hill in Stellenbosch. Tranquil surrounds with views of Stellenbosch Mountains and a perfect base to start your excursions from. De Laer Stellenbosch-Groep Akkommodasie is geleë aan die voet van die Botmaskop in Stellenbosch. 'n Rustige omgewing met 'n uitsig op Stellenboschberge en 'n ideale basis om jou uitstappies vanaf te begin.

Accessible - Toeganklik

Perfectly located! Five minute drive to central Stellenbosch and close to activities and attractions of surrounding towns. Ideaal geleë! Vyf minute se ry na sentrale Stellenbosch en naby aan aktiwiteite en besienswaardighede van omliggende dorpe

Affordable - Bekostigbaar

De Laer Stellenbosch offering basic accommodation to groups that won't break the budget! De Laer Stellenbosch bied basiese akkommodasie aan groepe wat nie die begroting sal breek nie !

Comfortable and Secure - Gerieflik en Veilig

Allow the helpful team of De Laer Stellenbosch take the hassle out of your stay, while enjoying the surrounds and all its attractions with peace of mind! Laat die moeite oor aan die behulpsame span van De Laer Stellenbosch , terwyl u die omgewing en al sy besienswaardighede met gemoedsrus geniet !

Trusted Addition- Betroubare Byvoeging

Forming part of the Stellenbosch Voortrekkers organization. All proceeds are used for youth development in Stellenbosch. De Laer Stellenbosch vorm deel van die Stellenbosch Voortrekkers-organisasie. Alle opbrengs word gebruik vir jeugontwikkeling in Stellenbosch.

OUR SERVICES- ONS DIENSTE

Bekostigbare Akkommodasie vir Groepe - Budget Group Accommodation

Turning your inquiry into a Memorable Stay!
Vanaf Navraag tot Onvergeetlike Verblyf!

From your first point of inquiry, our dedicated team will ensure your stay with us is a memorable one! Easy hassle free bookings! Vanaf die eerste navraag sal ons toegewyde span verseker dat u verblyf by ons 'n onvergeetlike ervaring is! Maklike moeitevrye-besprekings!

Meet and Greet
Verwelkoming

After a no fuss check in, settle in and enjoy the lovely surrounds and be marvelled by the peaceful atmosphere of De Laer. Na 'n moeite vrye aankoms, verken die fasiliteit en geniet die pragtige omgewing en word verwonder deur die rustige atmosfeer van De Laer.

The Team
Die Span

Our friendly and helpful team is always here to make you feel at home. Servicing your rooms daily, maintaining the facility and there for any questions. ----- Ons vriendelike en behulpsame span is altyd hier om jou tuis te laat voel. Die kamers word daagliks versorg en ons is beskikbaar as daar enige vrae is.

See you Soon
Sien u Binnekort

We aim to provide the best possible affordable, secure and comfortable accommodation for groups. We strive to develop our facility to added comfort and goodness! Creating a relaxed atmosphere by creating memorable moments together. Ons poog om die beste moontlike bekostigbare, veilige en gemaklike akkommodasie vir groepe te bied. Ons streef daarna om ons fasiliteit te ontwikkel, meer gemaklik te maak en net die beste dienste te bied! Ons werk saam met jou om 'n ontspanne atmosfeer te skep om herinnerings saam te skep.

Without Breaking the Budget- Choose a desired time to stay - Sonder om die begroting te breek

Accommodation

Group Accommodation
R110 /d
  • 7 Non- Smoking Dormitory Style Shared Rooms with 4 Private Shared Bathrooms
  • Kitchen Area for food preparation, Under Roof Lapa Style Sitting Area
  • Under Roof Braai Facility
  • Huge Area for recreational activities and teambuilding
  • Secure Parking Bay
  • Easy Access to Stellenbosch Central and Activities
Recreation hall
R3,500
  • Seat 140 people in auditorium style
  • Seat 100 people for dinner style
  • Kitchen Area for Food Preparation, Under Roof Lapa Style sitting Area
  • Under Roof Braai Area
  • Secure Parking Bays
  • Easy Access to Stellenbosch Central and Activities
Recreational Activities for Youth
SQ
  • Adventure Camps
  • Skills Development
  • Leadership Development
  • Training Courses
What's Happening in and Around Stellenbosch - Wat's Nuut in en rondom Stellenbosch?

News and Stories/ Nuus en Stories

Contact us

Get in Touch/ Kontak ons Gerus

phone

082 310 1660

address

3 Simonsberg Road, Stellenbosch, 7600

email

delaerstellenbosch@gmail.com